21 Apr 2013

Kwagga Rugby

Ons is trots op ons 1ste span manne wat weer Outeniqua se naam gesit het waar hy hoort; by nommer een! Na die kwaggas vir Grey (22-20) en Punt (71-3) die dust laat bite het, amp die ouens om die komende naweek dieselfde met Paarl Gim te doen.
Good luck manne! Ons staan uit en uit agter julle :)

1 comment:

  1. hey. ouens sterkte kwagas is agter julle honderd en tien persent. hou ons naam hoog love u guys.

    ReplyDelete