19 May 2013

Musical Week!!

Na 'n lang tyd se harde werk en min slaap, sal die musical, "Anything Goes", uiteindelik hierdie week heel week te siene wees in die skoolsaal, elke aand vanaf 7h. Dis romanties, actionpacked en skreeu snaaks! Maak seker julle het kaartjies gekoop, hierdie is nie iets om te mis nie! Kom ondersteun julle mede kwaggas :)

(vir die arme siele wat nog nie kaartjies het nie, dit is nog heel week beskikbaar by die kantoor)

 Sterkte aan almal wat deel is van die produksie, ons weet julle sal ons nie teleurstel nie! Break a leg!

3 comments:

  1. Jis julle is AMAZING!! Die show is SO awesome, ons het rerig talentvolle mense in ons skool! <3

    ReplyDelete
  2. trou met my brighitte!!

    ReplyDelete