28 Apr 2013

Kwaggas teen Paarl Gim

Die kwaggas het ongelukkig hierdie naweek nie so goed gedoen soos wat verwag is nie, maar ons is nogsteeds trots en staan 100% agter elkeen wat Saterdag gespeel het.
Hopelik sal die paweljoen by die volgende game beter saamwerk. Ons moet onthou, ons is een skool, ons staan saam agter een span. En ons weet waarnatoe die Kwaggas in staat is!
Kom ons hou die gees vir die res van die jaar hoog!

No comments:

Post a Comment