2 May 2013

Wildeklawer Rugby

Die 1ste span manne het  by Wildeklawer net weereens gaan wys hoekom hulle eerste is. Vandag het die Kwaggas vir Waterkloof 39-19 gewen. Wooooo!


dankie aan Pierre "sexy ass" Cronje vir die cool foto

1 comment:

  1. flip!!! ons het 'n paar sexy kwaggas in die skool!!!

    ReplyDelete