2 May 2013

ATTENTION 2013 MATRIEKS



Meeste van julle amp sekerlik nou al vir PLETT RAGE 2013! Ons eie Bokkie (Claudia Scholtz) verkoop Rage Passes teen R1100. Dis 'n special price, want jy moet duurder betaal as jy deur die website koop. Hierdie passes laat jou toe om VERNIET by al die venues in te gaan, jy kan vinniger by venues ingaan en jy kry 'n "goody bag" ter waarde van R200!
Julle beter spark vir julle passes ouens!
Kontak vir Bokkie (Claudia) vir meer inligting:
BBM: 2A9E88B
076 778 0052

1 comment: