25 May 2013

Anything Goes!






 Hierdie week was beslis een om te onthou! Die cast en crew van die musical het 'n uitstekende show op die planke gesit. Geluk aan elkeen wat betrokke was by die produksie! Rumor has it Club D was the place to be na die laaste show ;) julle verdien 'n helluva party na al die harde werk wat julle ingesit het om van "Anything Goes" 'n sukses te maak! Julle is awesome :)

En ook baie dankie aan almal wat kom support het!









Fotos: Credit aan Mr Falck!

No comments:

Post a Comment