2 Jun 2013

EKSAMEN!



Die Junie eksamens het aangebreek en die Kwaggas is vasgeglue agter die boeke. Ons almal probeer weg bly van die internet af, so die blog sal vir die volgende 3 weke buite werking wees. Voor ons gaan, hier is 'n paar tips vir die eksamen:

1. Kry so veel as moontlik slaap in
2. Eet gesond en snack gereeld terwyl jy leer
3. Vat genoeg study breaks om te facebook en bbm
4. Kry oefening in, die ekstra suurstof sal jou brein 'n energy boost gee
5. LEER JOU GAT AF

Sterkte Kwaggas! Sien julle volgende kwartaal :)

No comments:

Post a Comment