9 May 2013

OH EM KAY

As julle nog nie weet nie, die graad 10 koshuis meisies het 'n youtube channel wat hulle elke week update. Believe it or not, dit is snaaks. Support julle mede kwaggas (en kruip gat by hulle, in case hulle eendag famous word) http://www.youtube.com/user/ohemkay27


No comments:

Post a Comment