14 May 2013

PLETT RAGE PASSES


Okay, so ons het al hier gepost oor Plett Rage 2013 passes  wat te koop is by Bokkie, en nou is ons bly om julle in te lig, dat Lolla Snyman OOK passes verkoop. Die prys per pass is R1100. Hierdie pass sal jou toelaat om VERNIET by al die venues in te gaan, daar is "VIP lines" sodat jy vinniger kan inkom by venues EN jy kry 'n goody bag ter waarde van R200!
Kontak vir Lolla:
BBM: 273F988F
072 092 0934


No comments:

Post a Comment