21 Jul 2013

Back to school, back to reality!

Die eerste week terug in Kwaggaland is verby. En ons voel alweer vir nog 'n vakansie.



Die kwartaal gaan crazy besig wees, en oor TWEE WEKE is dit Kwaggadag! Na Vrydag se lekker gees is dit verseker dat die groot dag MAL gaan wees. En moenie vergeet van Mnr en Mej Kwagga, MK Skole, Kwalentaand en 90 jaar feesweek nie!

So, sterkte aan almal wat betrokke is by die reëlings van die opkomende events, en ook alle sportspanne wat hul laaste games vir die jaar speel.

(Sterkte ook aan die matrieks wat nie 'n ordentlike 40 days gekry het nie, may the force be with you)


No comments:

Post a Comment