24 Jul 2013

LAASTE Mnr en Mej Kwagga update!

Nou ja. Na maande lank se beplanning en stres, het die aand darem goed afgeloop.
Die kandidate was almal STUNNINGLY beautiful and handsome. Die entertainment was vrek goed.
Dis net 'n jammerte die einduitslag was so voorspelbaar.

Nietemin! BAIE geluk aan Remu Malan en Demi-Leigh Nel-Pieters wat as Mnr en Mej Kwagga 2013 aangewys is.


No comments:

Post a Comment