1 Aug 2013

Big Brag!!!

Die gees is hoog in kwaggaland en vanaand gaan M-A-L wees!! Rumor has it die DJ's is awesome, die lazers en ligte is 5 keer beter as laasjaar en die awards is verseker om amal te laat huil van die lag. (LET WEL! as jy vanaand 'n award kry, moet ASB nie huil nie, jy maak dit vir almal awkward)




Onthou kaartjies is beskikbaar by die deur teen R20, en bring ekstra geld want daar sal 'n snoepie wees wat pizza, cupcakes en koeldrank gaan verkoop.

ps. HOEKOM MAG DIE GRAAD 8's GEWONE KLERE AANTREK????

No comments:

Post a Comment