5 Aug 2013

Kwaggadag: In Perspektief


Die Kwaggas het weereens die Struisies vereneweer hierdie afgelope naweek. Natuurlik was die einduitslag nie onverwags nie. Daar is mos 'n rede hoekom ons die beste is! Die dag het in goeie gees afgeloop en ons kon almal lekker gaan celebrate na die tyd. Dankie aan die Struisies wat soos goeie sportmanne en vroue hul pak gevat het, maar 'n spesiale dank aan elke Kwagga wat Saterdag gespeel het of gehelp het met die reël en beplanning.



(Apparently is rooi en geel kaarte uitgedeel vir Vrydag se massabank. dis okay kwaggas, ons staan saam as 'n eenheid en vat whatever op ons pad is soos 'n man.)

ps. more aand is Kwalentaand. Ek wil nie te veel sê nie maar ek het so sneak preview vandag gekry. Dit gaan verseker 'n great aand wees! Kaartjies is nog more gedurende pouse voor die saal en deur die dag by die kantoor te koop teen R25 elk. Be there or be square!


dankie aan Kayla Ferreira vir die fotos.

No comments:

Post a Comment